Karyna le Roux

1 min

Pilare van ‘n Christelike Karakter - GEHOORSAAMHEID

Updated: May 13, 2022

Wat is gehoorsaamheid?

· Gehoorsaamheid is om te hoor en te doen (daders) en te vertrou

· Dit is ‘n hartsaak (ingeplante woord)

· Om jou aan gesag te onderwerp

· Abraham se voorbeeld wys ons ware geloof en gehoorsaamheid is om te vertrou op God se beloftes

Laai die volledige PDF Bybelstudie hier af