Alle plasings

Vul jou inligting in as jy meer van ons wil hoor

Thanks for submitting!

Waarom HuisVOLhart?

Ons almal het huise. En ons maak almal ons huise vol met verskillende dinge. Maar daar is een ding wat jy in elke huis sal vind. Harte. Ons almal se huise is vol harte. En in ons huise groei harte, bloei harte, sing harte, huil harte, word nuwe harte gebore en verloor ons ook soms harte. Die belangrikste egter, is dat ons huise gevul moet word met vol harte. En ons kan baie meer effektief ons huismense se harte volmaak as ons dit doen vanuit die oorvloei van ons eie harte.

 

Hiermee nooi ons jou in ons huise in sodat jy jou hart kan kom volmaak om weer in oorvloed jou huis se harte te kan volmaak.  Ons gaan gesels oor ma-wees, kinders grootmaak, huis volmaak en huis leegmaak. Welkom in ons HuisVOLhart.

This channel is coming soon!
Vul jou inligting in as jy meer van ons wil hoor

Thanks for submitting!