Search

Innecke Dednam
- 3 min
Oggend- en aandroetine vir kleuters
Kleuters en peuters hou van self doen. Van hul eerste woorde is gewoonlik myne en self. Hulle wil alles probeer en hulle moet probeer,...

Innecke Dednam
- 4 min
My kinders is net vir ‘n rukkie klein
'n Passie Op skool het my pa altyd vir my gevra: "Wat wil jy word my kind, wat is jou passie?" Ek het regtig gesukkel met hierdie vraag…...

Pieter Le Roux
- 5 min
Die heel mooiste skepsel
Ek sê nog altyd die heel mooiste ding op aarde is 'n baba... wat slaap.... Die mens is inderdaad die heel mooiste skepsel. Deur die loop...

Karyna le Roux
- 3 min
Seisoen: Voltydse mamma
Ek het eenkeer in 'n Kinderkinetikales met die tema "seisoene" vir die 4jariges gevra: "Wat is 'n seisoen?". Die een seuntjie sit sy...

Innecke Dednam
- 4 min
Net 15 minute…
Half 6 lui my wekker… ek spring op om dit dood te druk voordat die hele familie wakker word. In die donker soek ek my japon en my...


Karyna le Roux
- 1 min
Speel telefoontjie
Telefoontjie kan die kinders ure besighou. En dit het sommer heelwat opvoedkundige waarde.

Karyna le Roux
- 4 min
Hoe motiveer ek my kind om te lees?
Iemand wat nie lief is vir lees nie, het nog net nie die regte boek ontdek nie

Innecke Dednam
- 4 min
Tel jou seëninge.
Ek is geseënd. God ons Vader, U seën my elke dag. Ek sit vanoggend agter in ons bus (een van ons seëninge), ons is oppad terug huis toe...

Karyna le Roux
- 5 min
As die kinders siek word...
Siek kinders maak ma's moedeloos. Maar is dit nie juis 'n tyd om dankbaar te wees nie?

Karyna le Roux
- 3 min
Het jy jou masker...?
Ons laai die laaste 2jaar die kinders by die skool af met 'n "deurry-stelsel". Jy ry in by die een hek, laai die kinders af en ry uit by...

Innecke Dednam
- 5 min
17 Voorlees boeke vir kleuters
As 'n mamma van 'n amper 5-jarige en 2-jarige is ek altyd op die uitkyk vir lekker voorlees boekies. Ons gesin probeer elke dag tyd...

Karyna le Roux
- 6 min
14 Redes waarom ek vir my kinders voorlees
'n Storie 'n dag want al die ander goed kan maar wag... Ek weet nie wie hou die meeste daarvan as ons stories voorlees nie - ek of my...

Innecke Dednam
- 5 min
Mamma, lees asb vir my ‘n storie?
Eendag lank lank gelede… Met ‘n baba op my skoot, en twee kleuters langs my sye, een aan elke kant sit ons die bed vol. Met groot...

Innecke Dednam
- 3 min
‘n Nag in ongevalle
Daai klein lyfie gloei van die koors, sy asem roggel en hy huil met ‘n hees stemmetjie. Dis 2uur op ‘n Sondagoggend en ek jaag met my...

Karyna le Roux
- 2 min
Vandat ek kinders het...
Vandat ek kinders het: slaap ek minder lag ek meer lê ek minder lang ure in die bad en lees ‘n boek leer ek meer gediggies en liedjies...

Innecke Dednam
- 2 min
Kleuters in die kerk...
“Amen” Dankie tog dis verby, dink ek. Met trane wat vlak lê, stap ek uit die kerk uit. "Gooi nou julle geldjies in, nee, in die sakkie."...

Nelmari Boersema
- 4 min
COVID-Doop
Elke nuwe lewe is weer ‘n versekering dat daar nog hoop is, die Here skep steeds vir ons ‘n toekoms.