Search

Innecke Dednam
- 4 min
My kinders is net vir ‘n rukkie klein
'n Passie Op skool het my pa altyd vir my gevra: "Wat wil jy word my kind, wat is jou passie?" Ek het regtig gesukkel met hierdie vraag…...

Innecke Dednam
- 4 min
Tel jou seëninge.
Ek is geseënd. God ons Vader, U seën my elke dag. Ek sit vanoggend agter in ons bus (een van ons seëninge), ons is oppad terug huis toe...

Innecke Dednam
- 3 min
‘n Nag in ongevalle
Daai klein lyfie gloei van die koors, sy asem roggel en hy huil met ‘n hees stemmetjie. Dis 2uur op ‘n Sondagoggend en ek jaag met my...

Innecke Dednam
- 2 min
Kleuters in die kerk...
“Amen” Dankie tog dis verby, dink ek. Met trane wat vlak lê, stap ek uit die kerk uit. "Gooi nou julle geldjies in, nee, in die sakkie."...

Lientjie Drijfhout
- 3 min
Vra ek net, of gee ek ook?
Deur die vlekke op my kombuisvenster sien ek hulle baklei. Ek hoor die afbrekende woorde en voel die weerligstraal van woede in my...