Karyna le Roux1 minOuerskapOupa en Ouma‘n Oupa en ouma is ‘n wonderlike ding. Dis hulle wat vir kinders versies leer en liedjies sing. Hulle gee lekkers en drukkies - eweveel.