Vol   Die dinge waarmee ons ons huise vul

"... word met die Gees vervul." - Efesiërs 5:18b

Ons leer elke week 'n teksvers tydens huisgodsdiens. En ek is elke keer verbaas hoe selfs die kleintjies die teksverse onthou. Leer gerus vir jou kind een van die teksverse aan. Probeer om dit met elke keer se Bybellees te herhaal.  En dan sommer deur die dag ook. Dit is sommer ook goed vir mamma en pappa om dit te leer.

Spreuke 30:5
Spreuke 30:5
press to zoom
Genesis 1:27
Genesis 1:27
press to zoom
Numeri 21:8
Numeri 21:8
press to zoom
Psalm 139:1,2
Psalm 139:1,2
press to zoom

Hier kan jy die woorde en melodieë van 'n verskeidenheid Psalms kry. Die Psalms word gesing deur gesinne tydens huisgodsdiens of deur mammas en oumas sodat dit maklik vir kinders aangeleer kan word.

 

Ons wil jou aanmoedig om een Psalm te kies en dit vir 2 weke lank met huisgodsdiens te sing sodat jou kinders die Psalm goed leer ken. Drk gerus ook die woorde uit en plak dit iewers op in die huis.

Psalm 131:3

Psalm 131 vers 3

Leer die Psalms

Leer Teksverse